Successfully reported
+30

Die Bloukop Koggelmander

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Doornhoek, Waterval-Onder, 1159, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Bloukop Koggelmander is op 'n plaas in die Waterval-Onder-streek in Mpumalanga geleë.

Die B&B bied verblyf in 4 individueel versierde kamers. Die kamers is ingerig met dubbel-, enkel- of koninggrootte-beddens. Badhanddoeke word voorsien, maar nie swemhanddoeke nie. Ekstra komberse en warmwaterbottels is beskikbaar.

Tee- en koffiemaakstasie is 24 uur per dag beskikbaar vir gaste. Bykomende geriewe sluit braai-area, veilige parkeerplek en wasgoeddiens in. 'n Volledige ontbyt word elke oggend bedien.

Die plaas bied foreldamme met lopende water van die bergkant af. Hengel-entoesiaste is welkom om 'n lyn te gooi tydens hul verblyf, maar slegs indien vooraf gereël. Visvangtoerusting is beskikbaar om te huur.

Gaste kan ook Ziplining op die perseel geniet, maar besprekings moet by die eiendom gemaak word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

JANET Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Farm Doornhoek, Waterval-Onder, 1159, Mpumalanga
  • Gaste dink Die Bloukop Koggelmander het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Doornhoek, Waterval-Onder, 1159, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3a4789907094a38e470342085f6e16cdd0de2dbbc2b4ae0c60c89f301b791be285eea32c373cab7e86d91be719e1186201c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Farm Doornhoek Waterval-Onder 1159 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.643437230069 30.394828315034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang