Die Bolton
Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Nov 2024 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Sturdee Avenue, The Bolton Unit G09, Rosebank, 2196, Gauteng
-
Vanaf
R1 750R1 575 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Die Bolton bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike woonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Rosebank. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV en 'n lessenaar.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks het ook 'n fliekkamer, swembad en vergaderkamers.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Slaapsaalbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Sturdee Avenue, The Bolton Unit G09, Rosebank, 2196, Gauteng
- Gaste dink Die Bolton het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Sturdee Avenue, The Bolton Unit G09, Rosebank, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang