Die Boomhuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Jubileum Street, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Vanaf R520 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Boomhuis is 'n knus en verwelkomende kamer in die rustige dorpie Napier in die Wes-Kaap. Dit bied 'n ontspannende toevlugsoord aan 'n enkelreisiger en dit word omring deur lowerryke tuine en hoë bome. Die bekoorlike verblyf is die ideale wegbreekplek uit die besige stad.
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer. Gratis WiFi en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die Boomhuis het lieflike afwerkings en geriewe, en dis die ideale basis waarvandaan gaste die natuurskoon en kulturele erfenis van die omgewing kan verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andrie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 21 Jubileum Street, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Boomhuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Jubileum Street, Napier, 7270, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang