Successfully reported

Die Boord Accommodation

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Simondre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Was baie lekker, het dit baie geniet. Het baie lekker gebly, het dit baie geniet. Sal Die Boord oor en oor kies, dis die beste plek om te wees. Baie dankie vir die gasvryheid, was 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Boord Accommodation
Baie dankie Simondre vir die wonderlike terugvoering en gradering. Ons is bly om te hoor dat jy die tyd by ons geniet het en dat ons gasvryheid vir jou so goed was. Ons hoop om jou weer te sien.

Letessa D
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Tranquilising. Very nice place for a family just to relax or a weekend getaway with the kids. Peaceful and quiet, away from the city noise. Surrounded by green trees, waking up to the morning sun coming through the bedroom window.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Boord Accommodation
Thank you Letessa for the lovely feedback and rating. We are so happy to hear that you enjoyed your breakaway from city life with us and we hope to see you again in the future.

Erica T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Ek dink daai ganse is opgelei om ons te groet en te vermaak dit was awesome. Ond het n fantastiese naweek gehad en net die feit dat ons kon later die sondag vertrek was n groot bonus. Ek is net teleurgestel in die webtuiste want die boodskap wat ek op my foon het, het gese dat ons 50% moet betaal en na ons dit betaal het kan ons die res betaal en dat die voucher wat ons het dan daar uit gesorteer sal wors wat toe nie die geval was nie. En ons moes toe maar die res van die R1600 daar betaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Boord Accommodation
Baie dankie vir julle terugvoer. Dit klink heerlik dat julle so ‘n spesiale naweek gehad het, en ons is bly om te hoor die ganse het julle behoorlik vermaak! Ons verstaan dat daar verwarring was rondom die betalingsproses en die gebruik van die voucher. Ongelukkig is aspekte soos betalingsopdeling en voucher-verwerking direk gekoppel aan die webplatform se stelsel en is dit buite ons beheer as gasheer. Ons stem heeltemal saam dat dit frustrerend kan wees, en ons sal definitief die saak met die betrokke platform opneem om te kyk of hulle hul kommunikasie en prosesse kan verbeter. Ons waardeer julle ondersteuning en dat julle, ten spyte van die onduidelikheid, steeds die naweek geniet het.

Frikkie J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Wonderlik. Ons het baie lekker gekuier, sal dit enige tyd weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Boord Accommodation
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly om te hoor dat jy die tyd by ons geniet het. Hopelik sien ons jou weer in die toekoms.

Chinell M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Great thanks! Stay was pleasant with well-maintained and equipped facilities and accommodation. Spacious accommodation and great to have some time with kids. Accommodation is very close to the railroad and main road, which can be noisy (although rather infrequent).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Boord Accommodation
Thank you, Chinell, for the wonderful feedback. We really appreciate it and are very happy that you enjoyed your stay with us.

Terry H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Good stay. Good stay. We were happy with the facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Boord Accommodation
Thank you for the lovely feedback. We really appreciate it and hope to see you again in the future.

Pepukai M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Great location. Lovely environment. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hennie
Die Boord Accommodation
Thank you Pepukai for the review. We really appreciate it and we are glad to hear that you enjoyed your stay with us.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mei 2025

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Bronwyn F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jan 2025

The pond and geese were the highlight of the weekend. Although we enjoyed the pond, geese and scenery, the lack of cleanliness and safety was a letdown.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Hennie
Die Boord Accommodation
Baie dankie vir die terugvoering. In verband met die veiligheid aspek: Ongelukkig, omdat die restaurant toe was op die dag, was daar geen personeel op die perseel gedurende die dag tot die nag sekuriteit aan diens gekom het nie. Gewoonlik het ons glad nie daai probleem nie, maar ons sal definitief kyk daarna vir die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekker Street, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8469149e13a9de952f01678bec1c922e906673f5da281a6fae3cf9815a623621f1dd170135ed11428022bb84088393273812?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 47 5 1 5 Voortrekker Street Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.43646 19.20003
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang