Successfully reported

Retro Rooi Villa

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Liam D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Rustig en maklik. Baie lekker gebly. Rustige gebied en goeie kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Retro Rooi Villa
Beste Liam en vriende. Baie dankie vir julle bespreking en dat julle so mooi na die huis gekyk het. Julle was oulike en gawe gaste. Julle is enige tyd weer welkom! Groete Antoinette en Louis

Lilani M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie aangename en gasvrye woonervaring! Ons verblyf was ongelooflik lekker. Die huis is baie goed ingerig vir alle ouderdomme en die gasheer en gasvrou stap die ekstra myl om hul gaste gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jadie S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Very fun experience. We all really enjoyed our stay, one of the best weekends we have had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Retro Rooi Villa
Dear JD, Thank you for your review. We appreciate it and enjoyed having you and your friends over for the weekend. Kind regards, Antoinette

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 90

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Swellengrebel Street, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA478dfe653aeae023bcf4e4a02c68b7b80cc642d3bbd738edff7e434eb76f6c87efd27d27f765b486a61eb5208ac6ef0c14d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 1 Swellengrebel Street Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9523212 18.8506672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang