Successfully reported

Die Boshuisie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Obadja S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Precious, lovely and worth it. This was my second time staying at Die Boshuisie and there will definitely be a third, fourth, fifth. Lovely place, spacious, hygienic, friendly owners and a lovely environment. Perfect for a romantic getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorinda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Waarde vir geld. Gerieflike plekkie in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Skoon en netjies. Mooi omgewing. Rustig in die bos. Baie vriendelik ontvang ten spyte daarvan dat dit eers baie laat was. Huisie is mooi en baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniela O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Luuksheid in die bos. Baie lekker naweek wegbreek. Dis beslis die moeite werd om uit te ry Cullinan toe. Die Boshuisie het beslis aan ons vereistes voldoen. Dis nie vir mense wat nie van die bos hou nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

In die bos soos die naam dit beskryf. Dit was 'n rustige wegbreek saam met ons 2 honde. Maak nie saak uit watter venster jy kyk nie, dit is bos. Lekker gestap, speletjies gespeel en net na die voëls geluister.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana M
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Aangenaam. Baie oulike huisie in die middel van die bosveld. Lekker buitekuier area. En baie netjies. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Goeie boshuisie, "homie feeling". In die natuur boshuisie, hoor die diere in die nag. Insekte kom maar in die huisie, maar dit is verwagtend omdat die huisie in die bos is. Rustige, veilige huisie. Sal weer soontoe gaan, maar sal vooraf die eienaar laat weet dat daar nie warm water is nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Nice and relaxing atmosphere. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Die stilte en minimalistiese, dog gemaklike verblyf is aan te beveel. Ek het die Boshuisie baie geniet. Twee uitstaande aspekte is die veiligheid en die diens. Twee terughoudende sake is eerstens die grondpad die laaste enkele kilometers en die ander, die slaapbank vir enige besoekers meer as twee is redelik ongemaklik. Ek sou ook graag aanbeveel om enkele kastrolle en kosbakke in die Boshuisie aan te bring.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariska V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Apr 2025

Baie lekker. Ons verblyf by Die Boshuisie was baie aangenaam. Skoon en netjies met alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

DC Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 90

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 020
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 020
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Kierieklapperweg, Elandshoek, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebee342b4a0fc7aaac57540dcfdb8ea1457c50bfb6061ff6f16ddb024726481171254f1ad786b86d5c317049f2a2d3f8fdba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 4 mense 49 5 1 5 67 Kierieklapperweg Elandshoek 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.72281261929 28.502793189893
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang