Successfully reported
+23

Die Boshuisie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Kierieklapperweg, Elandshoek, Rayton, 1001, Gauteng
  • Vanaf R1 020 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Boshuisie is 'n huis in die bos, net 4,5 km van Rayton af. Hier kan jy die naggeluide van die aangrensende Somabula Natuurreservaat ervaar.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n slaapbank in die sitarea wat geskik is vir 2 gaste. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en daar is 'n gemaklike sitkamerstel in die sitarea. Daar is ook 'n TV vir gaste se vermaak.

By die Boshuisie glo ons in gehaltetyd en dus is die kothuis ideaal vir diegene wat wil ontsnap van die gedruis van die stadslewe. Hier is bordspeletjies, braaigeriewe, piekniekplek, fietsry- en drafroetes. Gaste sal ewe gou vergeet van hul sorge, selfone en gunsteling TV-programme.

Hier word gaste omring deur konyne, kwartels, jakkalse, tarentale en 'n wye verskeidenheid voëls. Dit herinner gaste dat hulle in die bos is en dat tyd hier heeltemal opsioneel is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Obadja S
Saam met lewensmaat
5.0
Precious, lovely and worth it. This was my second time staying at Die Boshuisie and there will definitely be a third, fourth, fifth. Lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Lorinda S
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Gerieflike plekkie in die bos.
Apr 2025
Charl N
Besigheidsreis
5.0
Skoon en netjies. Mooi omgewing. Rustig in die bos. Baie vriendelik ontvang ten spyte daarvan dat dit eers baie laat was. Huisie is mooi en baie skoon...
Sien meer
Mrt 2025
Daniela O
Saam met lewensmaat
5.0
Luuksheid in die bos. Baie lekker naweek wegbreek. Dis beslis die moeite werd om uit te ry Cullinan toe. Die Boshuisie het beslis aan ons vereistes vo...
Sien meer
Mrt 2025
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf was baie gerieflik, alles was 100%. Die huisie was fantasties - ons het die oorbly baie geniet!
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

DC Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 90

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 67 Kierieklapperweg, Elandshoek, Rayton, 1001, Gauteng
  • Gaste dink Die Boshuisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 020
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 020
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Kierieklapperweg, Elandshoek, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebee342b4a0fc7aaac57540dcfdb8ea1457c50bfb6061ff6f16ddb024726481171254f1ad786b86d5c317049f2a2d3f8fdba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 4 mense 49 5 1 5 67 Kierieklapperweg Elandshoek 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.72281261929 28.502793189893
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang