Successfully reported

Die Boskombuis and Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Reinette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very nice. It was very nice, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renee
Die Boskombuis and Guest House
Thanks so much for your review, Reinette. It is highly appreciated. Renee

Francois J
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Ek het oorgebly vir 'n troue so basies net daar geslaap. Ek het baie lekker gebly, dit was baie koud, maar die bed was lekker warm en gemaklik. Al wat my gepla het, was die klein koffie bekers; hulle hou letterlik net 'n slukkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renee
Die Boskombuis and Guest House
More Francois Baie dankie vir jou resensie. Ek waardeer dit. Ek sal 'n plan maak en koffiebekers kry. Soek al eintlik vir 'n rukk na stands wat die bekers en pierings kan opsit, maar kry nie wat ek soek nie. Net stands vir die bekers. Maar baie dankie, ek gaan nou ander plan maak en ordentlike koffiebekers insit. Renee

Christo? S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Baie lekker gebly, alles netjies en skoon. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renee
Die Boskombuis and Guest House
More Christo. Baie dankie vir jou resensie. Dit word hoogs op prys gestel. Sien julle hopelik binnekort weer. Renee

Wynand B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Heerlik, skoon en baie netjies plek. Tweede besoek en was weer heerlik, skoon en baie netjies plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renee
Die Boskombuis and Guest House
Baie dankie Wynand Ons waardeer jou resensie en besigheid meer as wat jy kan besef. Lekker dag verder Renee

Jezina T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

As jy hou van rustig en stil wees, is dit die ideale plek. Baie lekker gebly. Baie mooi omgewing en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renee
Die Boskombuis and Guest House
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit regtig baie. Dit was 'n plesier om julle te ontvang, en hoop om dit weer te kan doen. Lekker dag verder Renee

Lize V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Lekker. Baie oulike plek. Netjies en skoon. Net reg vir een aand se oorbly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Renee
Die Boskombuis and Guest House
Baie dankie Lize Ons waardeer jou resensie baie. Hoop om julle weer te ontvang. Renee

Sandra V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2024

Perfek vir oornag. Baie lekker gebly. Ontbyt was heerlik. Die chalets het sinkplaatdak en was nogal warm toe ons in geboek het. Daar is 'n waaier in die kamer. Die aand was heerlik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Renee
Die Boskombuis and Guest House
Baie dankie, ons waardeer jou terugvoering.

Anonieme gas
1 nag
2.8
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Renee
Die Boskombuis and Guest House
More Linda Ek is jammer dat julle slegte ondervinding gehad het. Kan ek asb vra hoe lyk die persoon wat julle ontvang het? Dan ook, in watter eenheid was julle? Ons is bewus van die eenheid se vloer wat lek. Die word binnekort reggemaak en die stort vloer vervang. Ek is nie bewus van die handdoekreeling wat afgeval het nie. Andersins sou dit reggemaak word. Ons kan ongelukkig nie karre tussen die bome en huisies parkeer nie. Die ontvangsdame wys meeste van die tyd vir gaste waar om te parkeer tussen die restaurant en die huisies. Die pad is 'n plotpad en die verste perkering is omtrent 25m van 'n eenheid af.

Lizelle G
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Ons het lekker gebly. Ons het lekker gebly. Vriendelike mense en lekker kos. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renee
Die Boskombuis and Guest House
Baie dankie vir jou resensie Lizelle. Ons waardeer dit baie en hoop om julle weer in die toekoms te sien. Renee

Lindie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Aangenaam, gerieflik, vriendelike ontvangs. Ons moes 1 aand oorbly om 'n bruilof by te woon. Al waaroor ons spyt is, is dat ons nie kans gehad het om die restaurant te ervaar nie, dit lyk sommer lekker daar. Die ligte etes wat ons vinnig in die kamer geniet het, was baie smaaklik en goed voorberei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renee
Die Boskombuis and Guest House
Baie dankie vir jou resensie, Lindie. Dit word baie waardeer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang. Renee

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 65, Donkerhoek, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhZmUxZGIwLWIxMDEtNDc0MC05YTJjLWFiODIyNTFjNTYwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Plot 65 Donkerhoek 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.800998500855 28.497668151717
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang