Successfully reported
+22

Die Boskombuis and Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 65, Donkerhoek, Rayton, 1001, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Boskombuis en Gastehuis is 'n heerlike kuierplek in Donkerhoek, Reyton in Gauteng, net 15 minute van Pretoria af en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir gesinne en groepe vriende.

Die verblyf bestaan uit 5 chalets en 'n Boshuisie wat elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak het. Die chalets het tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n ten volle gelisensieerde restaurant op die perseel waar gaste deur die dag maaltye kan geniet. Daar is ook konferensie- en trougeriewe.

Die Boskombuis en Gastehuis bied ook talle doendinge in en om die area en die gashere help graag met enige vrae.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Reinette L
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice. It was very nice, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Francois J
5.0
Ek het oorgebly vir 'n troue so basies net daar geslaap. Ek het baie lekker gebly, dit was baie koud, maar die bed was lekker warm en gemaklik. Al wat...
Sien meer
Aug 2025
Christo? S
Saam met vriende
5.0
Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Baie lekker gebly, alles netjies en skoon. Vriendelike personeel.
Apr 2025
Wynand B
Besigheidsreis
5.0
Heerlik, skoon en baie netjies plek. Tweede besoek en was weer heerlik, skoon en baie netjies plek.
Apr 2025
Jezina T
Saam met lewensmaat
5.0
As jy hou van rustig en stil wees, is dit die ideale plek. Baie lekker gebly. Baie mooi omgewing en rustig.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plot 65, Donkerhoek, Rayton, 1001, Gauteng
  • Gaste dink Die Boskombuis and Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 65, Donkerhoek, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhZmUxZGIwLWIxMDEtNDc0MC05YTJjLWFiODIyNTFjNTYwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Plot 65 Donkerhoek 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.800998500855 28.497668151717
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang