Successfully reported
+22

Die Boskombuis and Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 65, Donkerhoek, Rayton, 1001, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Boskombuis and Guest House is 'n lieflike kuierplek in Donkerhoek, Reyton, net 15 minute vanaf Pretoria. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin en vriende.

Daar is 6 chalets. Elke chalet het 1 slaapkamer met dubbelbeddens en en suite-badkamer met stort, toilet en wasbak. Elke chalet het ook tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n restaurant met 'n lisensie op die perseel waar jy deur die dag maaltye kan nuttig. Daar is ook konferensie- en trougeriewe.

Verder is daar ook verskeie doendinge in die omgewing waarvan die gashere jou sal vertel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Reinette L
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice. It was very nice, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Francois J
5.0
Ek het oorgebly vir 'n troue so basies net daar geslaap. Ek het baie lekker gebly, dit was baie koud, maar die bed was lekker warm en gemaklik. Al wat...
Sien meer
Aug 2025
Christo? S
Saam met vriende
5.0
Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Baie lekker gebly, alles netjies en skoon. Vriendelike personeel.
Apr 2025
Wynand B
Besigheidsreis
5.0
Heerlik, skoon en baie netjies plek. Tweede besoek en was weer heerlik, skoon en baie netjies plek.
Apr 2025
Jezina T
Saam met lewensmaat
5.0
As jy hou van rustig en stil wees, is dit die ideale plek. Baie lekker gebly. Baie mooi omgewing en rustig.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plot 65, Donkerhoek, Rayton, 1001, Gauteng
  • Gaste dink Die Boskombuis and Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 65, Donkerhoek, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhZmUxZGIwLWIxMDEtNDc0MC05YTJjLWFiODIyNTFjNTYwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Plot 65 Donkerhoek 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.800998500855 28.497668151717
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang