Successfully reported

Die Bosvarkie Accommodation and Camping

Die Bosvarkie Kampeerplek 1, 2 en 3
Vanaf
Vanaf R 360
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kampeerplekke is grasperke en skaduryke areas, ideaal om jou tente op te slaan. Braaidromme en -roosters is beskikbaar. Die staanplekke is naby die boskroeg en restaurant geleë. Die kampeerplekke het gedeelde gebruik van 'n gemeenskaplike ablusieblok met warm storte, toilette en wasbakke.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

Rates displayed are on a camping basis, and guests are required to bring along their own equipment. Braai grids and tongs are available.

Huisreëls

Kroeg en restaurant oop Vrydag en Saterdag van 17:00 tot 22:00 (afhangende van die atmosfeer).

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Bosvarkie Glanskamptent 1
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié Glanskamptent het 2 kamers waarvan een 'n dubbelbed het en die ander een 2 enkelbeddens het. Beddegoed en handdoeke word voorsien. In die middel is 'n kombuisarea wat met 'n yskassie, gasstoof, breekware, eetgerei, potte en panne toegerus is. Die tent het 'n privaat braaiplek. Daar is 'n gemeenskaplike ablusieblok met warm storte, toilette en wasbakke.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskassie en 'n gasstoof in.

Huisreëls

Kroeg en restaurant oop Vrydag en Saterdag van 17:00 tot 22:00 (afhangende van die atmosfeer).

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Bosvarkie Glanskamptent 2
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié Glanskamptent het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskassie, gasstoof, breekware, eetgerei, potte en panne toegerus. Die tent het 'n privaat braaiplek. Daar is 'n gemeenskaplike ablusieblok met warm storte, toilette en wasbakke.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskassie en 'n gasstoof in.

Huisreëls

Kroeg en restaurant oop Vrydag en Saterdag van 17:00 tot 22:00 (afhangende van die atmosfeer).

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Bosvarkie Tiny House
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Tiny House is 'n klein selfsorg-sinkhuisie wat in dieselfde area as die kampeerplek geleë is. Die huis het 'n dubbelbed met 'n muskietnet, 'n staanwaaier, yskassie, gasstoofplaat, basiese eetgerei en breekware. Buite is 'n piekniekbankie en braaigeriewe. Die huis deel ablusiegeriewe met die kampeerplek en daar is warmwaterstorte, toilette en wasbakke.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskassie en 'n gasstoof in.

Huisreëls

Kroeg en restaurant oop Vrydag en Saterdag van 17:00 tot 22:00 (afhangende van die atmosfeer).

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 360
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Kas, Gamka Oos, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31daa6ac39d9b600527fe48a40fb7f56f207a36742e2fa28f1eeb66869343b7a315ac0476180bdab57400d1062d0ed00ba77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Die Kas Gamka Oos 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.582482024936 21.704544449677
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang