Successfully reported

Die Botes Huisie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Johan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Pragtige rustige plekkie met alles wat nodig is. Baie lekker gebly soos altyd. Lieflike, rustige, veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette R
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Fantasties. Alles was 100% fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik gekuier! Dis die oulikste plekkie met alles wat nodig is! Die elektriese warmkomberse en binne vuurherd was 'n bonus in die koue winter! Ons gaan vir almal vertel van julle mooi huisie in die Karoo! Ons gaan beslis weer! Groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik. Dit is 'n skoon netjiese huis. Dit was 'n goeie ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desire B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netjies, stil en die braaipakkies beslis 'n wenner. Uit die boeke! Sal beslis weer die Botes huisie besoek! Air cons was 'n wenner in daardie hitte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiekus & Getha
Die Botes Huisie
Baie dankie, ons hoop om julle weer te ontvang.

Alex B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Baie lekker oorgeslaap. Baie goeie ligging, alles baie netjies en goeie ondersteuning met inboek. Selfs advies ontvang oor wat om te doen in Merweville en ander aanbevelings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wiekus & Getha
Die Botes Huisie
Alex, dankie vir julle goeie terugvoer. Dankie ook dat julle die huisie netjies agtergelaat het.

Philip G
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Pleasant and clean, will recommend. Comfortable, clean, with all the amenities required. Friendly and helpful host, with good communication. Peaceful in the Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wiekus & Getha
Die Botes Huisie
Dankie Philip vir jou positiewe terugvoer. Dankie ook dat julle die plekkie netjies agter gelaat het. Groete, Wiekus.

Petrus S
1 nag Besigheidsreis
4.2
Apr 2025

Sal weer daar wil bly. Baie netjies. Alles in plek. Rustige Karoo-atmosfeer. 4 ster-status.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dawn S
1 nag
5.0
Des 2024

Sal dit aanbeveel vir reisigers met diere. Fantasties! Lieflik skoon met alles wat ons benodig het. Ons 2 woefse kon ook lekker bene rek na die dag se lang rit. Sal vir seker weer bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wiekus & Getha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Voortrekker Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c901059416551b87445f24c1c80adebea6cdfa6714b51f49cde343913b4a88ca7963f1e6c2c83595d3e0ebf435629efad0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 89 5 1 5 16 Voortrekker Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.672884037303 21.51266723643
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang