Successfully reported
+11

Die Botes Huisie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Voortrekker Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Botes Huisie is 'n knus selfsorghuis vir 4 mense en bied 'n Karoo-wegbreek in Merweville.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, albei met lugversorging, badkamergeriewe, 'n kombuis en eetarea, en 'n sitkamer wat na die stoep oopmaak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toiletgeriewe. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Braaipakke, sowel as vuurmaakhout, kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.

Gaste kan in die sitkamer ontspan en oopmaak op die onderdakstoep wat oor die braaigeriewe en omgewing uitkyk. Huisopgeleide honde is welkom mits dit vooraf gereël word.

Besoekers aan Merweville kan die dorp te voet verken, die imposante NG kerk besigtig, die plaaslike restaurante en die klein winkelsentrum besoek, of saans om die vuur ontspan en na die sterre kyk en die stilte van die Karoo geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johan M
Saam met vriende
5.0
Pragtige rustige plekkie met alles wat nodig is. Baie lekker gebly soos altyd. Lieflike, rustige, veilige omgewing.
Okt 2025
Antoinette R
5.0
Fantasties. Alles was 100% fantasties!
Aug 2025
Christine D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier! Dis die oulikste plekkie met alles wat nodig is! Die elektriese warmkomberse en binne vuurherd was 'n bonus in die koue winter! Ons g...
Sien meer
Jul 2025
Karin D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Dit is 'n skoon netjiese huis. Dit was 'n goeie ervaring.
Jul 2025
Desire B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, stil en die braaipakkies beslis 'n wenner. Uit die boeke! Sal beslis weer die Botes huisie besoek! Air cons was 'n wenner in daardie hitte!
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wiekus & Getha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 16 Voortrekker Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Botes Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Voortrekker Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c901059416551b87445f24c1c80adebea6cdfa6714b51f49cde343913b4a88ca7963f1e6c2c83595d3e0ebf435629efad0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 89 5 1 5 16 Voortrekker Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.672884037303 21.51266723643
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang