Successfully reported

Die Damhuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.0
Anton S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Puik. Baie lekker gebly. Lekker visgevang. Plek het alles wat jy nodig het en is rustig in die bos. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Baie lekker gebly, kombuis is goed toegerus. Sal beslis weer gaan! Die mooiste s. Baie lekker! Mooiste sonopkoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mark J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2024

Lekker gewees. Dit is ideaal vir 'n naweek wegbreek. Ons het groot visse gevang. Baie lekker gebly. Die dam het baie teruggetrek, ons is bewus van die hittegolf en waterprobleme. Waarsku net besoekers om kazibu te bring vir son. Waar water vlak lê, is daar geen skadu nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louis L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Rustigheid en natuur. Die paar dae was heerlik in die bos. Die aandgeluide is regtig welkom. Skoon plaashuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2025

Baie rustig. Dit was 'n baie rustige kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik D
Kort verblyf
4.0
Apr 2025

Nice relaxing stay. Nice relaxing stay with all the essentials. Fishing in the dam during the day was great fun and the evenings by the fire were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Naas R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Okt 2025

Was great gewees en gaan definitief weer 'n naweek daar gaan spandeer. Was heerlik gewees. Precies wat ons nodig gehad het om weer die batterye te laai.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adri M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2025

Ten minste het ons lekker geslaap, die beddegoed was skoon en netjies. Ongelukkig is die plekkie baie verwaarloos en regtig nie skoon nie. Daar is geen kampstoele om buite om die boma te sit nie. Jy sit die hele tyd op die lang sleeperbankies, pen regop. Dit was bietjie ongemaklik gewees. Afgesien van die feit dat ons moes vra vir water op die eerste aand, het die eienaar vinnig gereageer en die tenk vol water kom maak. Indien jy nie die toilet se kraan toedraai nie, loop al die water heeltyd deur die toilet en stop glad nie. Jy mag geen haardroër gebruik nie, wat ook ongemaklik is omdat jy weer die pad moet vat huistoe. Ek voel as hy net bietjie meer tyd spandeer aan die skoonmaak van die huisie, sal dit meer populêr wees.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ian N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Rustig en lekker afgesonder! Baie lekker gebly, baie lekker stil en rustig. 'n Lekker kampstoel sal ek aanbeveel. Ook lekker vis gevang. Die span het baie mooi na ons gekyk.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdre D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Rustig en lekker. Ons was op soek na 'n plek, naby aan Pretoria, maar in die bos. Alles was mooi netjies, en "rustic". Ons het regtig lekker gebly. Alle navrae is vinnig beantwoord. Daar is genoeg plek vir stap of fietsry. Ons sal oorweeg om weer te gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Avon, Settlers, 0430, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkODZkNjgzLTMxNDYtNDE4Ni05N2MyLTVlNGRmYWYzM2E5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 Farm Avon Settlers 0430 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.988655287059 28.470344152768
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang