Successfully reported
+18

Die Dik Vis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Calla Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Die Dik Vis is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis naby die strand in Dwarskersbos. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek na hierdie kusdorp waar hulle die omliggende gebiede kan verken en geniet.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 12 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Vier van die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed. Die vyfde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eerste gedeelde badkamer is ingerig met 'n bad, stort en wasbak, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n onderdak-patio met 'n buite-eetarea en 'n braai geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die naburige dorp Velddrif ongeveer 10 km weg. Aktiwiteite soos visvang, kajakvaart en swem kan in hierdie rustige kusdorp geniet word.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ligging

  • 7 Calla Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Calla Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed6a678f57ce93c84694d9fd025af0517c2846e48fc695f6ff0f6f756093ad6a263c6df6b4e6c2bf4004e0b1d26bd4a723d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 12) 7 Calla Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -32.699662552862 18.223744501714
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang