Successfully reported

Die Eend

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Carl B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Lekker man lekker. Vriendelike oli en baie lekker huislike gevoel. Groot, ruim, gerieflik en 'n lekker rusplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leoni M
1 nag
5.0
Feb 2025

Comfortable home away from home. We enjoyed our stay. Die Eend is comfortable and clean. Lodi made us feel welcome and was quick to respond to requests. We will be back. Recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therese L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gesellige plekkie vir 'n gesin of vriende. Dit is 'n lekker gesellige woonstel met genoeg ruimte en dit het vir ons soos 'n 2de huis gevoel. Is lekker sentraal van al die plekke wat ons wou besoek. Lekker gebraai, ook al het dit gereën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason D
1 nag
5.0
Jan 2025

Great spot in Centurion close to major routes and in a quiet neighbourhood. Lodi was very helpful and offered me the privacy I wanted. The room had a beautiful view onto the pool. There aren't many lights if you need to go to the car, so take your phone or a torch to avoid stumbling. Otherwise, the room was well kitted out and the bed was comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie S
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Wonderlike plekkie. Ons het heerlik gebly, groot vertrekke. Net jammer die stort sit op 'n verkeerde plek, maar ons is wonderlik verwelkom en ons is gou gehelp met 'n probleem. Sal weer gaan kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rachel H
1 nag Gesin met tieners
3.0
Jul 2025

Ruim beslis. Nie 5 ster verblyf. Ons is vriendelik ontvang, maar was teleurgesteld oor die toestand van die beddegoed, handdoeke en matte. Asook die stort wat in die kombuis is, verdien nie 5 sterre nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Helena S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Baie rustig sal weer gaan. Baie rustig en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leoni M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Enjoyable stay with some quirks. My husband and my mother stayed here while my father was in hospital. They report that the stay was nice, but the place has some quirks. The door to the bedroom can't close. The shower is in the kitchen. The curtains do not block out the light from outside at night, resulting in a very bright room to sleep in. Cutlery is lacking a bread knife. Apart from the quirks, an enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Perfek. Ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja I
1 nag
4.8
Jul 2024

Waarde vir werk. Lodi and Cindy provided wonderful service! Dit is 'n heerlike huisie, perfek geleë vir waar ons moes wees. Dankie Lodi vir jou gewilligheid en vriendelikheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lodi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 116 Union Avenue, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEkKERX9olEanPte62kaRgjrCwKceDjMR5zPUBzslx0XsYtoQSa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 116 Union Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 12:00-21:00 11:00 -25.831797514832 28.206711046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang