Die Eike
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Slanghoek Road and Goudiniweg, Slanghoek Valley, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Eike is 'n lieflike gastehuis in die Breederiviervallei wat deur Rawsonville se wingerde omring word.
Dié gastehuis het 7 semi-selfsorg-eenhede wat slaapplek aan tussen 2 en 4 gaste bied. Daar is 2 gesinskamers en 5 dubbelkamers wat elkeen hul eie badkamer met 'n bad of stort het.
Elke kamer het gemaklike beddens en sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met volledige DStv in. WiFi is ook beskikbaar in sommige kamers.
Daar is 'n gesellige restaurant op die perseel beskikbaar waar gaste ontbyt, middagete en aandete kan geniet. Die gastehuis bied 'n veilige en rustige omgewing waar gaste deur die tuin kan wandel en in die swembad ontspan. Die perseel is ook deur wynlandgoedere en talle voetslaanpaaie omring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Martelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Corner of Slanghoek Road and Goudiniweg, Slanghoek Valley, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Eike het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Slanghoek Road and Goudiniweg, Slanghoek Valley, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang