Die Gallery
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Protea Street, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Gallery is 'n knus woonstel in Kareedouw en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel kan gemaklik tot 2 gaste akkommodeer.
Die kombuisie is oop na die leefarea en is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het gemaklike sitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anél Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2 Protea Street, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
- Gaste dink Die Gallery het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Protea Street, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang