Successfully reported
+40

Die Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Radloff Street, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Gastehuis is in die Wilkoppies-omgewing geleë naby al 3 Klerksdorp se privaat hospitale, die Life Anncron, Sunningdale en Wilmed Park. Die gastehuis is ook net 6 km vanaf die nuwe Matlosana Mall.

Bekostigbare verblyf word gebied in 1 van 8 slaapkamers wat almal volledig toegerus is met en suite-badkamers. Toiletware word vir u gerief voorsien. Elke kamer het sy eie privaat ingang en is toegerus met 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Die kamers het ook tee- en koffiemaakgeriewe en word volledig gediens.

B&B is beskikbaar met aandete beskikbaar op versoek teen 'n ekstra fooi. ’n Afstandbeheerde hek verseker dat jou motorvoertuig veilig in die parkeerarea is. Die Gastehuis bied ook 'n onthaalarea, gemeenskaplike sitkamer met kaggel, kroeg, swembad, patio, tuin en pooltafelkamer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Alwyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 11 Radloff Street, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Gaste dink Die Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Radloff Street, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyYzY1ZDExLWRjZWItNDc3ZS05MzEwLWQxNzgzZDE1YTg5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 11 Radloff Street Klerksdorp 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.83799 26.67265
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang