Successfully reported
+31

Die Gewel Self-catering Guest House

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Postma Street, Venterburg, 9450, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Gewel Self-catering Guest House bied luukse selfsorgverblyf in Ventersburg wat nuut opgeknap is. Dié gastehuis is gerieflik geleë, net 1 km vanaf die N1-tolpad tussen Johannesburg en Bloemfontein. Ons is minder as 1 km vanaf verskeie geriewe en winkels, insluitend 'n Spar, Tops-drankwinkel, Spur en Steers.

Verblyf is beskikbaar in volledige selfsorg-suites in die hoofgebou se oostelike vleuel. Die suites het privaat ingange en onderdakstoepe.

Elke suite het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n dubbelbed of koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, komplimentêre toiletware en handdoeke. Elke suite se kombuisie is volledig toegerus met 'n mikrogolf, ketel, yskassie, tweeplaatstoof, broodrooster, koffie en tee. Die suites het ook lugversorging en platskerm-TV's met DStv.

The Cottage is aan die westelike kant van die eiendom en is alleenstaande. Dit beskik oor 2 en suite-slaapkamers met lugversorging. Daar is ’n sitarea met DStv, asook ’n ruim ten volle toegeruste kombuis wat lei na ’n privaat stoep. Voor die eenheid is 'n klein binnehof met 'n braai.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sannelize J
Gesin met tieners
5.0
Oulike plek waar ek weer sal wil bly. Ons het voertuigprobleme gehad en het eers baie laat daar aangekom. Hulle was baie vriendelik en akkommoderend. ...
Sien meer
Okt 2025
Alan K
Saam met lewensmaat
5.0
Great stop over. Great stop over between Cape Town and Musina.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Retha V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende oornaggeriewe. Ongetwyfeld die mooiste en ruimste gastehuis wat ons al in gebly het. Janet is 'n baie aangename gasvrou en het vir seker g...
Sien meer
Sep 2025
Michelle S
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable, clean and well equipped. We had a great evening in the Cottage, which was very comfortable, clean and well equipped. When ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Frances R
Saam met lewensmaat
5.0
Well equipped facility, comfortable, cosy with a great hostess. Another very pleasant and comfortable stopover, which revived us to con...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 2 Postma Street, Venterburg, 9450, Vrystaat
  • Gaste dink Die Gewel Self-catering Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Postma Street, Venterburg, 9450, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2CZXk2wZZF1AIgVgejXTOi7o33bbiYrMdjl2NasPJfGZ6MfxSs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 2 Postma Street Venterburg 9450 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.085954556466 27.134191989898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang