Die Heerenhuys Guest Suites
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 32 Devonvalley Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R3 900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Heerenhuys Guest Suites bied B&B-verblyf tussen bekende wingerde en wynlandgoedere in Stellenbosch. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en is 'n gerieflike basis vanwaar die omliggende Kaapse Wynlande verken kan word.
Die gastehuis bied 2 pragtige suites en 2 gastekamers wat elk slaapplek bied aan 2 gaste. Elke suite en kamer beskik oor 'n en suite-badkamer en sluit komplimentêre japonne en pantoffels in. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Twee van die kamers het elkeen 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sitarea, terwyl elke kamer lugversorging en gratis WiFi het.
Die gastehuis bied 'n gastesitkamer met 'n kaggel, 'n eetarea, gimnasium, 'n buiteswembad en veilige parkeerplek op die perseel. Die Heerenhuys Guest Suites is naby die JC Le Roux-wynlandgoed, Neethlings-landgoed, Vredenheim Wildlife & Winery, en binne 8 km vanaf die Universiteit Stellenbosch en Stellenbosch se middedorp. Kaapstad Internasionale Lughawe is 37 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 32 Devonvalley Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 32 Devonvalley Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang