Successfully reported
+36

Die Heerenhuys Guest Suites

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 32 Devonvalley Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Heerenhuys Guest Suites bied B&B-verblyf tussen bekende wingerde en wynlandgoedere in Stellenbosch. Die gastehuis is ideaal vir ontspannings- of korporatiewe reisigers as 'n gerieflike basis vanwaar die omliggende Kaapse Wynlandstreek verken kan word.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 2 pragtig ingerigte suites en 2 gastekamers wat elk 2 gaste akkommodeer. Elke suite en kamer beskik oor 'n en suite-badkamer en sluit komplimentêre badjassen en pantoffels in. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Twee van die kamers het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n sitarea, terwyl elke kamer lugversorging en toegang tot gratis WiFi het.

Die gastehuis bied 'n gastesitkamer met 'n kaggel, 'n eetarea, gimnasium, 'n buiteswembad, asook veilige parkeerplek op die perseel. Die Heerenhuys Guest Suites is ideaal geleë naby die JC LeRoux wynlandgoed, Neethlings landgoed, Vredenheim Wildlife & Winery, en binne 8 km vanaf die Universiteit Stellenbosch en Stellenbosch Sentraal. Kaapstad Internasionale Lughawe is 37 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Vervoerdienste

Ligging

  • 32 Devonvalley Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 32 Devonvalley Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b287b1e99793ce4744f416d7c9cf097b49a417a0b6752596c319782f82568bcbc0f82fd31ed2d8ed1e3d22cceac533e13e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 2) 32 Devonvalley Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.923063 18.823896
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang