Successfully reported
+12

Die Hoekie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Die Hoek Street, Langebaan Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Hoekie is 'n bekoorlike selfsorgeenheid op die eienaar se perseel naby die Langebaan Buiteklub en is ideaal vir enkelreisigers of paartjies wat 'n rustige toevlugsoord by die see soek.

Hierdie eenslaapkamereenheid bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort in die badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Die eenheid het ook 'n TV, gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n stoep met 'n sitarea.

Besoekers aan Langebaan kan by verskeie plaaslike restaurante eet of die strandmeer verken wat ideaal is vir watersport, soos vlieërplankry, swem en seilplankry.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 6 Die Hoek Street, Langebaan Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Hoekie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Die Hoek Street, Langebaan Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8375daa10c7bb97b2c9f301a143c6d174a3037dad491b5031f659a42149743db09e47ed64e375d85d9d8d4a0519d24e2c28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 6 Die Hoek Street Langebaan Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0848494 18.0459034
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang