Successfully reported

Die Hoenerhok

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.6
Veiligheid
3.8
Magdalena S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Plaasatmosfeer net buite die dorp. Baie sentraal. Onvergeetlike ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig. N stil, rustige plekkie, gerieflik met die nodige vir oorbly. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diedre C
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Gerieflik. Lekker gebly. Goed gerus vir die volgende pad vat see toe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2025

Basiese verblyf. Nie besonders nie. Ek dink die prys is te hoog vir wat ons gekry het. Ek dink R500 is meer realisties. WiFi sein was baie swak en ons het ons eie data opgebruik. Die plek lyk 'n bietjie verwaarloos.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Monja S
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Okt 2025

Rustig. Die plek was vol spinnerakke en spinnekoppe. Stort mors. Moes eers soek watter kraan warm is, want albei sê koud. Het ons eie handdoeke gebruik, want hul handdoeke was hard en uitgewas.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Hein T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Sep 2025

Teleurstellend. Kamer baie klein vir die hoeveelheid geld wat betaal is. Nie ten volle ingerig vir 2 persone nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Debbie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Sep 2025

Ongemaklik. Teleurgesteld en het glad nie veilig gevoel nie. Glad nie. Dis geensins goed ingerig nie. Daar is nie 'n wasbak en kraan om koffiebekers by te was nie. Water moet uit die badkamer gekry word en skottelgoed moet in 'n plastiek bak gewas word. Ons het geensins 'n volle toegeruste kombuis verwag nie, maar sou daar darem 'n opwasbak en kraan wees. Beddegoed en handdoeke is skoon.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Angie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Enjoyable, relaxing and memorable. Enjoyable, relaxing and memorable, especially the church bell. Wim received us well and is very knowledgeable about the area. We enjoyed the stories he told.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Trudie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Veilig en rustig. Die Hoenerhok is 'n kompakte kamer wat lekker geslaap het. Die eenheid is nie heeltemal toegerus vir selfsorg nie en kan gerus doen met ekstra spasie vir kosvoorbereiding. Wim was vriendelik en dit was lekker om na sy stories te luister uit die ou dae. As jy net 'n plekkie soek om jou kop neer te lê, is die Hoenerhok ideaal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Charlize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 666 Troe Troe street, Vanrhynsdorp, 8710, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f1cc4a77a7b9824dc6b1e1f76ab35c32431cc18d8f4e450724baece89bb8ee16b2fd15c2949fb4cff4ebac35d8c05a33ac0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 22 5 1 4 666 Troe Troe street Vanrhynsdorp 8710 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.611159217861 18.737789566648
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang