Die Hoenerhok
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 666 Troe Troe street, Vanrhynsdorp, 8710, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Hoenerhok is 'n gerieflike selfsorgeenheid in 'n omgewing met pragtige natuurskoon en is in die hartjie van Vanrhynsdorp geleë. Dit is die ideale oornagverblyf, veral tydens blomseisoen.
Die oopplan-eenheid is geskik vir 2 gaste en bied slaapplek op 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en linne, sowel as handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gemaklike rusbanke en toegang tot WiFi. Braaigeriewe is met vooraf reëlings beskikbaar en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Vanrhynsdorp is op die blomroete wat na die reënseisoen, tussen Augustus en September, oortrek is met 'n veldblomkombers. Gaste kan ook die Latskay Radio Museum of die Kokerboom-kwekery besoek. Daar is ook restaurante en 'n koffiewinkel in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Charlize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 666 Troe Troe street, Vanrhynsdorp, 8710, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Hoenerhok het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 666 Troe Troe street, Vanrhynsdorp, 8710, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang