Die Houthuis - The Wood House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ontvrede Farm, Theewaterskloof Local Municipality, 7233, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Houthuis – The Wood House is op 'n werkende appelplaas geleë, net 5 km vanaf Greyton, en bied 'n rustige wegbreek vir tot 4 gaste met pragtige plaas-uitsigte.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Aparte gastetoilet is ook beskikbaar. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het.
Die kombuis is toegerus met 'n drieplaatstoof en 'n oondjie, 'n yskas-vrieskas, 'n ketel en die nodige breekware en eetgerei. Die oopplan-leefarea sluit 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n binnenshuise kaggel in.
Gaste kan op die stoep met 'n warm koppie koffie ontspan, die vars plaaslug inasem en die omliggende natuurskoon geniet. Greyton se bekoorlike restaurante, winkels en dorpsatmosfeer is net 'n entjie se ry weg, wat dit 'n ideale plek maak om te ontspan en te herlaai.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Ontvrede Farm, Theewaterskloof Local Municipality, 7233, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ontvrede Farm, Theewaterskloof Local Municipality, 7233, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang