Die Huisies
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Medifindt Crescent, Baysville, East London, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Huisies is 'n lieflike selfsorgkothuis met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Baysville, Oos-Londen geleë is. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n romantiese wegbreek aangesien dit in 'n stil area is.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed, baie kasspasie en sluit 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, broodrooster, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is 'n TV ook in die kothuis beskikbaar.
Buite het gaste 'n privaat patio met sitplek buite wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie voor die dag begin. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Clinton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 37 Medifindt Crescent, Baysville, East London, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink Die Huisies het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Medifindt Crescent, Baysville, East London, 5201, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang