Die Huurhuis
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Sanderling Close, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R8 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Die Huurhuis is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in Myburgh Park, Langebaan, met slaapplek vir 12 gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers, asook 'n aparte gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Daar is 3 slaapkamers wat elk met 2 enkelbeddens ingerig is, waarvan 2 en suite-badkamers met 'n stort het. Die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed, met 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die oorblywende badkamer is toegerus met 'n stort. Elke kamer beskik oor 'n TV, yskassie, mikrogolfoond, ketel en lugversorging.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, 2 oonde, 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, 'n lugbraaier, 'n skottelgoedwasser, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea spog met 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek, gemaklike sitplekreëlings en 'n TV met DStv. Langs die leefarea is daar 'n aparte onthaalkamer, wat deel van die leefarea kan word, met 'n pooltafel, flippermasjien en 'n "Pacman"-masjien.
Buite op die balkon is nog 'n sitarea met 'n braai waar gaste kan ontspan en die lieflike uitsigte kan geniet. Dit is die ideale huis vir 'n groot gesin of 2 gesinne wat saam vakansie wil hou.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelslaapbank
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Melichia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5 Sanderling Close, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Sanderling Close, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang