Successfully reported

Die Kalahari-Huis Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 139 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Ilzé F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Exceeded our expectations and upholds the highest standards. Before arrival, we already received communication regarding directions (pin drop location), room key collection, parking, WiFi passwords. On arrival, we just had to park the car and get settled in. The rooms were tidy, clean, and the air cons were already switched on. Management assisted promptly and were very accommodating and eager to assist with special requests/arrangements during our stay, even if it was made at the last minute. The garden is well kept and the pool is crystal clear. Staff members were very polite and friendly and didn't hesitate to lend assistance even without us asking. It was a memorable stay! We are looking forward to returning there again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig en baie mooi groen. Dit was baie netjies en rustig. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary Benjamin K
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Welcoming. Warm. Heartfelt. Worth every cent. My stay was absolutely amazing. The space was so welcoming. When I arrived, my bed was warmed with an electric blanket. All access was warmly explained and clearly discussed by the contact person. I really loved every moment in the space. I left early the next morning to attend a conference. On return to change for the afternoon's events, I arrived with the space being clean and replenished for the rest of my stay. Even the request on further stay on the convenience of leaving the province was warmly accepted without hesitation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanne P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gemaklik, tuis. Skoon, netjies, toegerus met alle nodige geriewe, sentrale ligging, stil, veilig, en vriendelike en gasvrye eienaars - waarvoor kan mens meer vra?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tryphena K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Good. An overnight stop. Had a good rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reuben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties. Rustige area en naby winkelkompleks, baie lekker twee dae geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melichia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Dit verblyf was wonderlik. Die Kalahari-Huis Gastehuis was uitmuntend. Die kamers was skoon en netjies. Die area waarin die gastehuis geleë is, is 'n rustige buurt, lekker stil en baie veilig. Die gastehuis is net 'n kort entjie se ry van restaurante af. Die eienaar het ons nie persoonlik ontmoet nie, aangesien hy op vakansie was vir die Paasnaweek. Gedurende ons verblyf het ons vriendelike en professionele telefoniese kommunikasie met hom gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritsa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Als was skoon en netjies. Beslis aan te beveel. Presies wat mens nodig het na 'n lang pad. Alles was skoon en netjies, met vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Rustig, kindervriendelik en alles wat jy nodig het! Ons het ons verblyf by die gastehuis ongelooflik geniet! Vanaf die oomblik wat ons aangekom het, was die warm gasvryheid en netjiese omgewing duidelik. Die rustige atmosfeer was absoluut perfek vir 'n wegbreek van die alledaagse gejaag, en my kinders het dit net so baie geniet – daar was genoeg ruimte en geriewe om hul besig en gelukkig te hou. Die plek is volledig toegerus met alles wat jy nodig het, wat dit baie gerieflik maak, of jy nou met jou gesin reis of net 'n stil tydjie alleen wil geniet. Dit is ook duidelik dat daar baie aandag aan detail geskenk is om die gastehuis so gemaklik moontlik te maak. Ek sal hierdie plek beslis aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na kwaliteit verblyf en sal dit self met graagte weer besoek. Baie dankie vir 'n fantastiese ervaring wat ons nie gou sal vergeet nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jon M
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Got a free upgrade when the host heard of my need for self-catering. Amazingly wonderful, beyond expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 139

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R750
R 750 R 675
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Josling Street, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c7395e086f57286d55f3f794a689cc9701467e9cf75c1f4cd7f62ff28412d0ecd22447506575682120fa79070ba17e1031f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 139 5 1 5 2 Josling Street Die Rand 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.449026446478 21.256463876907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang