Successfully reported

Die Kersiehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
John E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

A one night stop over. We had a one night stop here as part of a road trip around parts of South Africa. A great place to break the journey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker. Baie lekker, ontbyt was tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Rustige stop. Pragtig, skoon en vriendelike gasvrou. Dankie ons het lekker geslaap en die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilee J
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Sep 2025

Rustig en stil. Verfrissend na 'n dag se harde werk in die son. Die verblyf was lekker en ek het geen klagtes wat die plekkie self aanbetref nie. Al die nodige het gewerk. Daar was wel 'n paar van die kanale wat buite werking was, maar dit kan seker toegeskryf word aan die spesifieke DStv-pakket. Ek is wel gewoond aan selfsorg eenhede wat ek meestal op vakansies gebruik, so was onkant betrap toe daar nie eetgerei in die kamers was nie, maar ek verstaan ook dis 'n B&B en is ook so adverteer. Die gasvrou is vriendelik en was behulpsaam gewees om die werksgroep te akkommodeer met 'n ekstra bed in die een kamer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Peter R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Prima accommodatie. Ons het daar lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ina
Die Kersiehuis
Thank you for the kind words. Ina

Elmarie H
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2025

Terleurstellend t. o. v. kamers. Ek en 'n vriendin het in 2019 daar gebly en dit was definitief 4 sterre waardig gewees. Nou saam met my man ongelukkig nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Zelmarie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Netjies, smaakvol, gerieflik en rustig. Ons het baie lekker gebly en het heerlike ontbyt gekry. Dit is vir seker een van die beste plekke in die dorp om tuis te gaan. Ons sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elza M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Vinnig, maar lekker. Ons het net een nag oorgeslaap terwyl ons op reis was. Ons is vriendelik ontvang. Die kamer was skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riëtte F
1 nag
5.0
Apr 2022

Oornagverblyf. Ek het net 1 nag oorgebly op pad na familie verder in die Vrystaat. Gerieflike, netjiese verblyf. Warm stort. Vriendelike mense. Lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pj S
1 nag
4.6
Mei 2022

Gasvryheid en skoonheid. Mense is vriendelik, kamers is skoon en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visser Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MTczODVmLWY5ZTYtNDIzZi1iZmE4LWM3NmM1NTY2ZGEwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Visser Street Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.876691317292 27.867581685844
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang