Successfully reported

Die Kliphuisies

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Ashley R
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Fantasies soos vorige keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Loved it. Loved every second of our stay. The hosts are very accommodating and friendly. A must stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Ons het die rustigheid en natuurskoon geniet. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha B
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Stunning. Lekker. Rustig. Dit was heerlik om hier te bly. Dit is so stil en mens voel weer een met die natuur. Ons wou nie weer terugkom stad toe nie. Die plekke is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christine P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2025

Rustig en goeie waarde vir geld. Ons het lekker gebly en dit was goedkoop, skoon en netjies. Daar is ook sonkrag vir die ligte en 'n batterypak waarmee mens fone kan laai. Let wel dat die kliphuisie aan die regterkant uit 3 aparte kamers bestaan en dat net 1 van die 2 slaapkamers 'n badkamer het. Die mense in die ander kamer kan dus nie snags toilet toe gaan nie. Ek het dit in 'n resensie gesien en dus vooraf geweet. Maar omdat dit so goedkoop is, voel ek nie dit is iets om oor te kla nie - net iets waarvan gaste vooraf bewus moet wees. Verder is daar regtig alles wat nodig is en die feit dat daar nie krag of WiFi is nie, is eerder 'n bonus as 'n nadeel. Goeie plek om tydens die KKNK te bly, want dit is lekker naby aan Oudtshoorn. Ons het veilig gevoel, omdat daar ekstra hekke by elke deur is. Baie dankie, ons kan die Kliphuisies aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna B
1 nag Saam met vriende
4.0
Mrt 2025

Salig, rustig. Heerlik gewees, was net sleg omdat ons in die donker gearriveer het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ashleigh D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantasties. Ja, bly plek wat uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berna B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Pragtige plek. Ons het die plek baie geniet. Die kinders het lekker gespeel en die bokke wat kom kuier het geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Fantasties! Het dit vreeslik geniet en sal definitief weer daar gaan kuier. Die eienaars is ongelooflik behulpsaam en so vriendelik, voel of jy by mense wat jy ken gaan oorbly. Die GPS vat jou tot by die plek, wat 'n groot bonus was vir ons. Die natuur is so mooi daar en is 'n lekker privaat, en lekker oop plek vir kinders om te hardloop en speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie L
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Quite, peaceful stay outside of town. The accommodation consisted of three different units, which was not very clear from the description provided. The two bedrooms are separate from the kitchen, with the bathroom located in the unit with the two single beds. Not very practical if you want to use the bathroom or get a glass of water during the night. The location is good, though, because we wanted a quiet place outside of town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Church Street, Armoed, Oudtshoorn, 6624, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4488eaec16f7455deadd547d681b7ccf6eb2af7b166f47aa8cfb90120c455183c11a446c26c3c0c5d943d42e1b09403b74c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 Church Street Armoed 6624 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.65768 22.07222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang