Successfully reported
+15

Die Kothuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 105 Selati Crescent, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Kothuis is 'n tweeslaapkamer-selfsorghuis in Malelane, Mpumalanga.

Die huis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n leefarea. Die hoofkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed, en die tweede kamer het 'n dubbelbed; albei slaapkamers is toegerus met plafonwaaiers en lugversorging. Die badkamer beskik oor 'n stort, 'n bad en 'n toilet asook 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Eetgerei en breekware is ook ingesluit.

Die leefarea het sitplek vir 4 mense en is toegerus met 'n TV. Gratis WiFi word ook voorsien.

Die huis maak oop op 'n patio wat oor 'n pragtige tuin uitkyk. Daar is ook buitemeubels en braaigeriewe.

Die Kothuis is 2 km vanaf die Malelane-hek na die Krugerwildtuin, en 1,8 km vanaf die Leopard Creek Buiteklub.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Whitney S
Gesin met klein kinders
5.0
Value for money. The host was lovely, and the cottage was very clean and had a lovely garden to look out to.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Riaan V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende en gerieflike blyplek net buite Malelane hek. Gerieflik naby Malelane hek. Baie netjies en goed toegerus. Privaat en veilig. Baie lekker g...
Sien meer
Jul 2025
Beverley M
Gesin met tieners
5.0
Veilig vriendelik puik diens. Fantastiese plek om te oornag. Veilige plek. Skoon en netjies. Alles wat 'n mens nodig het in die kombuis. Heerlike gema...
Sien meer
Jul 2025
Lynn V
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende waarde vir geld, veilig, en super-netjies! Soos in die verlede, het ons weer heerlik gebly!
Jul 2025
Lourens Daniel S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike rustige omgewing. Baie pragtige plekkie. Rustige omgewing en baie veilig. Alles wat mens wil hê.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 105 Selati Crescent, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Die Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 105 Selati Crescent, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf72221371f38a89b3a3c23d0df49b9392935889f73f26104b2500cf86ddde5c54bea56c8d5b066cfdefa6c2ccccf03b36de4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 105 Selati Crescent Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.469931508901 31.550488658474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang