Successfully reported

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Friedrich V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

1 km van Joubertina op 'n kleinhoewe wat maklik bereikbaar is met enige voertuig. Netjiese ou plaas opstal/werkerskothuis sommer langs die pad, maar tog stil en rustig. WiFi net beskikbaar by ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariska S
Kort verblyf
4.4
Mrt 2024

Die kamer was netjies en skoon met vriendelike personeel. Ek sal dit beslis aanbeveel. Die kamer was netjies en skoon met vriendelike personeel. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Baie dankie. Sien jou graag weer. Groete Elize

Mark H
1 nag Saam met vriende
4.2
Sep 2025

Great stopover accommodation. It was a short overnight stay. We arrived at 20:00 and the security had our keys, and we left early the next morning. Didn't manage to see or use much of the amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Dankie dat julle by Die Kraaltjie gebly het, kom volgende keer vir langer. Groete

Daniel Andre R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Dit was rustig en mooi. Die plekkie waarin ons was, was ou maar goed opgepas, smaaklik gemeubileer en skoon. Het ons laat terug verlang na ons jong dae.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Baie dankie, ontvang julle graag weer. Groete

Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Ons verblyf was aangenaam. Ons het lekker gebly. Ons het eintlik my broer en sy vrou op Joubertina 3 keer besoek want hulle woning is klein en kon nie slaapplek aan ons bied nie. Die enigste klagte wat ons het, is dat woningnr. 5 waarin ons tuisgegaan het, teen 'n skuinste gebou is en dat die draaiplek vir ons Honda Jazz beperk was. Die paadjie tot voor die huis is heeltemal aanvaarbaar, maar wanneer jy wil uitgaan, moet jy of ± 50 meter ver op die kronkelende paadjie terugstoot om te draai, of jy moet langs die huis teen die helling terugstoot, vorentoe ry en draai en weer terugstoot om jou draai te maak, anders gaan die voertuig se regtervoorwiel oor 'n wai!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Leon, Baie dankie vir die terugvoer. Hierdie is ou huisies wat gerestoreer is. Sal volgende keer sorg dat jy een kry met 'n lekker draai plek. Groete Elize

Wouter B
Kort verblyf
3.6
Apr 2025

Peaceful environment, money worth. The accommodation is worth the money paid for. The lack of Internet services and poor mobile phone reception is overshadowed by the beautiful environment and view of the valley from the room stayed in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Antonie R
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Apr 2025

Lekker rustig. Lekker gekuier. WiFi en DStv onvoldoende. Kraanwater bruin en vuil. Sou eerder 'n skoon waterbottel elke dag waardeer het i.p.v. skoon handdoeke omruil elke dag. Braai-grid stukkend en vuil. Buite asblik was vol van vorige groep se vullis.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Aug 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Des 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Quintin V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

A lot of space and it's a perfect place for the kids with the big yard outside. We enjoyed everything about our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Thank you. Hope to see you again. Regards Elize

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R62, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlMDY4N2M1LWJkN2QtNGJkZi04MTE5LTBiNGZlMWU4NmM2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 36 5 1 4 R62 Joubertina 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-23:00 11:00 -33.818919 23.843208
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang