Successfully reported

Die Kraaltjie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Kim S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantastic! Everything you need. Lovely place to stay. Clean and comfortable. Even entertainment for the grandkids in the garden with a jungle gym.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Heerlike wegbreekplekkie met alles wat jy nodig het. Heerlik gebly en gekuier. Alles wat jy nodig het. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lance D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Peaceful and quiet, neat and tidy. Home from home. The place was neat and tidy and had everything needed for a peaceful stay. The host was around to check on us and make sure we were comfortable or if anything was needed. A nice bottle of wine was provided and a bowl of naartjies, which was welcomed. A perfect little gem away from the city hustle and bustle. Would recommend it to anybody wanting a weekend getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette N
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Kon afskakel, rustig wees en net lekker kuier langs die vuur! 2 vriendinne wat 'weggebreek' het terwyl mans gewerk het. Zeelia was met ontvangs baie vriendelik, gaaf en behulpsaam. Het tot 'n 'bederf' ontvang op tafel. Baie netjies, skoon en elektriese komberse op beddens vir die Kaapse koue. Ons het veilig gevoel; kon rustig afskakel vir paar dae - sonder dat ons iets gekort het. Baie om te doen en besigtig binne km's van verblyf. Gaan beslis weer soontoe! Ons gaan beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ons het heerlik gekuier in 'n baie goed toegeruste (Dankie veral vir die kaggel/braaiplek). Dit was 'n heerlike vakansie in 'n pragtige streek van ons land. Die Kraaltjie is 'n baie goed toegeruste (Dankie veral vir die kaggel/braaiplek!) eenheid en word bestuur deur 'n baie gasvrye, vriendelike, vrygewige (Dankie vir die wyn en naartjies!) eienaar. Die R317 tussen Bonnievale en Robertson is al van lankal een van ons gunsteling roetes met soveel spogplase, blomme, berge en 'n pragtige rivier. Ons sal definitief daarheen terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denrick M
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Uitstekende waarde vir geld. Baie goeie kommunikasie deur die eienaar. Eenheid is pragtig en gemaklik. Uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hw B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Baie lekker blyplekkie, naweek was te kort. Sal definitief weer kom. Baie baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Uitsonderlik! Uitsonderlike juweel tussen ons gunsteling wynplase, knus by die Breëde Rivier. Prakties toegerus vir heerlike braaivleis kuiers saam met hartsmense. Die kothuis is stylvol en uiters netjies. Gaan baie beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zeelia
Die Kraaltjie
Bly julle het lekker gekuier, dankie vir die positiewe terugvoering.

Alicia S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Ons sal definitief weer hier oorbly as ons weer in daardie rigting gaan. Ja, ons het baie lekker gebly. Dis lekker sentraal tussen die dorpe van die omgewing. Die gasvrou is baie vriendelik. Sy doen baie moeite en die plekkie was netjies skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

‘n Ware plaasvakansie met bietjie sjiek! Die Kraaljie het ons sommer tuis laat voel. Die plaasatmosfeer en verblyf het dit verskriklik lekker gemaak. Die tuin agter skep privaatheid en is gesellig. Die binnebraai was vreeslik lekker, veral nou in die winter. Alles is daar en is netjies. Ek som Die Kraaltjie op as ‘n heerlike plaashuisie met ‘n bietjie sjiek. Werklik op ons lysie om weer te gebruik! Die onmiddellike omgewing bied vele wynplase en vrugteplase, wat mens ook kan besoek. Ons het dit werklik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Zeelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R317, Goudmyn, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4f3f87dd88672ca097d2273b8d6952df01c995b140c176b29732f82a106783e988b3e6f327062eb51ed3cc90fb4eae68f63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 63 5 1 5 R317 Goudmyn 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8730523239 20.001887083054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang