Successfully reported

Die Kruidjie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Michelle R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

The best value. A wonderful getaway, a true home away from home. Fantastic game viewing right on the doorstep. The hosts are warm and welcoming. We had a marvellous time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Lekker. Baie lekker rustige naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sampie
Die Kruidjie
Baie dankie vir julle resensie. Dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te huisves. Ons hoop om julle weer in die somer te sien. Groete van Sampie en Lynda Coetzee.

Madelene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rus vir jou siel met gerief! Ons gereelde keuse van verblyf in Kranspoort, altyd 'n wenner vir gerief, goed toegerus, higïene en persoonlike bederfies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sampie
Die Kruidjie
Baie dankie vir julle resensie, Madelene. Ons waardeer julle. Ons gaste is baie belangrik. Ons hoop om julle gou weer te sien. Sampie en Lynda Coetzee.

Marcelle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Ons het ons verblyf by die Kruidjie baie geniet. Ons het lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sampie
Die Kruidjie
Baie dankie vir julle resensie, Marcelle. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete van Sampie en Lynda Coetzee.

Erika V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Uitstaande waarde vir besprekingsfooie, hoogstaande gasvryheid. Ons verblyf was heerlik en optimaal rustig vir die drie geslagte wat verteenwoordig was. Almal het genoeg gehad om te doen en die kuns kombuistafel was 'n absolute wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sampie
Die Kruidjie
Baie dankie vir julle resensie, ons hoop om julle weer te sien. Groete van Sampie en Lynda by Die Kruidjie

Gary T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties! Het die naweek terdeë geniet, alles was perfek, het die rustigheid en die diere baie geniet. Die gasheer was wonderlik en het jou baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sampie
Die Kruidjie
Baie dankie vir julle resensie. Ons gaste is almal baie spesiaal en ons hoop om julle gou weer te sien. Sampie en Lynda Coetzee Die Kruidjie

Johan V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Al wat ek kan sê. Uitstekend. Ek sal regtig oor en oor teruggaan as dit skoon en op sy plek is. Ek het dit regtig geniet. Wat 'n uitstekende plek om weg te breek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judré R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Plekkie is netjies, skoon en baie gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sampie
Die Kruidjie
Baie dankie vir julle mooi resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Zack P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Awesome and quiet, close to nature. Dit was 'n baie lekker kuiertjie gewees. Ideaal geleë vir die Loskop maraton rak. Julle sien my vir seker volgende jaar weer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sampie
Die Kruidjie
Dankie vir julle resensie. Ons gaste is belangrik. Ons sal julle met graagte terug verwelkom.

Liz S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2025

Waarde vir geld. Lekker gebly, gerieflike plekkie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sampie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Rietbok Street, Kranspoort Vakansie Dorp, Kranspoort, 1080, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa662ffba8dc3040a71bee37117eb61f2a560f656f9e4adaee729923084f1e790a50ecc481c1289423601e84b4bc716c752c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 5) 25 5 1 5 38 Rietbok Street Kranspoort Vakansie Dorp 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.423233704734 29.431091821791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang