Successfully reported
+41

Die Lemoen Plaas Gastehuis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R573, Toitskraal Farm J59, Marble Hall, 0450, Limpopo
  • Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Lemoen Plaas Gastehuis is op 'n werkende sitrusplaas geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers in Marble Hall.

Daar is 'n vliegveld sowat 2 km van die gastehuis af. Vervoer vanaf die vliegveld na die gastehuis kan gereël word.

Die gastehuis beskik oor 3 kamers waaruit gaste kan kies. Die huis kan ook as 'n geheel bespreek word, vir groot gesinne of 'n groep vriende. Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak en al die kamers het toegang tot komplimentêre WiFi.

Die gastehuis het 'n volledige kombuis met koffiemaakgeriewe en 'n yskas wat geskik is vir selfsorg. Alle gaste het toegang tot die gemeenskaplike leefarea en kombuis.

Daar is 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV wat Showmax en Netflix stroom.

Ontbyt is ingesluit op 'n selfsorgbasis met koffie, beskuit, muesli, jogurt en vrugte tot gaste se beskikking.

Daar is 'n veilige parkeerplek vir gaste se voertuie. Bokke beweeg vrylik in die tuin rond en daar is ook heerlike braaigeriewe asook 'n groot visdam.

Die Lemoen Plaas Gastehuis is 16 km vanaf Marble Hall en gerieflik geleë vir maklike toegang tot Grobersdal. Daar is talle winkels, restaurante en doendinge naby vir gaste om te geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anthony B
Besigheidsreis
5.0
Very comfortable stay, awesome venue. Thank you, Shirley, for your hospitality! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Brenda H
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gemaklik, ruim! Fantasties vir gesin of enkel reisiger. Heerlike ruim wooning met alles wat jy nodig het!
Jun 2025
Deon L
Saam met lewensmaat
5.0
Shirley was 'n wonderlike gasvrou. Baie vriendelik en behulpsaam. Dit was wonderlik, dankie.
Mrt 2025
Dewar J
5.0
Great. Great stay. Clean and tidy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Anthony B
Besigheidsreis
5.0
Very comfortable and the facility was clean and safe. Hester makes sure everything is in place and is always willing to assist.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rouve Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R573, Toitskraal Farm J59, Marble Hall, 0450, Limpopo
  • Gaste dink Die Lemoen Plaas Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 260
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 260
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R573, Toitskraal Farm J59, Marble Hall, 0450, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b64ec4b8ace5692971fc7e65e6cc89936675d02f83db9182ac8788f4ac1b431d67b8c540252f6f5b3e70bf0188819218663?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 R573 Toitskraal Farm J59 0450 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -25.073155163359 29.178101153109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang