Successfully reported
+28

Die Melkstal

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Appelsbosch Guest Farm 167 Portion 10, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 850 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Die Melkstal is 'n selfsorgkothuis op Appelsbosch-plaas in Swellendam, Wes-Kaap. Hierdie eiendom bied gaste 'n rustige wegbreek van die stadsgeraas.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 12 gaste in 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamers albei met 2 enkelbeddens ingerig is. Die vierde slaapkamer bevat 3 stelle stapelbeddens. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Die kamer lei na 'n oordekte patio wat ingerig is met buitemeubels en 'n braai. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Kinders is welkom om die plaasdiere op die werkende plaas te besoek. Die eiendom bied pragtige uitsigte oor die Langeberge. Gaste kan aktiwiteite soos varswatervisvang en swem in die plaasdam geniet, stap- en bergfietsroetes op plaaslike plaaspaaie verken, en voëlkyk.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

6

3 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marlene P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Soos gewoonlik bly ons baie lekker daar. Dis al die 4de keer dat ons daar bly en sal beslis weer terugkeer! Dis so skoon en asemrowende ui...
Sien meer
Mrt 2025
Traci-lee L
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. The stay at Die Melkstal was amazing. It is so quiet, just animal sounds that you hear. You feel at peace just looking at the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Jeanette K
Saam met lewensmaat
5.0
Ons was baie beïndruk en het die kuier geniet. Melkstal was die beste vakansie plek wat ek en my lewensmaat so ver besoek het, netjiese huisies en die...
Sien meer
Feb 2025
Neil F
Besigheidsreis
5.0
Well equipped, clean and stunning views. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Stefanus D
Saam met lewensmaat
4.4
Bekostigbaar, netjies en lekker rus. Die kuier was baie kort en baie lekker. Omgewing was baie rustig en presies wat nodig was.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Suzann Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 77

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • N2, Appelsbosch Guest Farm 167 Portion 10, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Melkstal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 850
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 850
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 5 850
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Appelsbosch Guest Farm 167 Portion 10, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5d9239be25ea157937200c49d90c2e0719503752468e91a9b73878f5a2208870f6b1cfc6cdc6faa497a68c41c2f910f1fc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 850 per nag, vir 12 mense 5 5 1 5 N2 Appelsbosch Guest Farm 167 Portion 10 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.018259732748 20.493783970447
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang