Die Melkstal
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 461 Rietfontein Farm, Heidelberg, 1438, Gauteng
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Melkstal bied selfsorg-eenhede en is op 'n plaas in privaat besit, 35 minute se ry vanaf Heidelberg in Gauteng geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek, weg van die gewoel van die stadslewe.
Verblyf bestaan uit 3 eenhede wat geskik is om tot 16 gaste te akkommodeer. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer en 'n kombuis.
Die eiendom beskik ook oor 'n gemeenskaplike betonswemdam. Speelarea vir kinders wat glybaan, aapkroeë, klimmuur, klimnet, swaaie en ritslyn vir klein kinders onder 6 insluit. Gaste kan aktiwiteite soos voëlkyk en bergfietsry en stap geniet. Die Vaaldam is 15 km ver. Daar is veilige parkeerplek vir voertuie op die perseel beskikbaar en ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie. Plaasdiere loop vry rond. Neem asseblief kennis dat daar swak sein, geen wifi, en slegs 'n TV met DStv in een van die eenhede is.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sarita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 461 Rietfontein Farm, Heidelberg, 1438, Gauteng
- Gaste dink Die Melkstal het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 461 Rietfontein Farm, Heidelberg, 1438, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang