Successfully reported

Die Nessie

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 411 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Janes G
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Awesome. All of us like the place and would recommend it to others and want to use the place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Netjies, gerieflik, rustig. Ons het lekker gebly, dankie! Netjies en baie oulike eenheid. Baie vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme R
1 nag
5.0
Sep 2025

Heerlik gerus. Heerlik ontspan in die bad na 'n lang dag se reis. Als wat 'n mens nodig het vir 'n oornag pitstop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie gerieflike oornagplek. Netjies, veilig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Nice and relaxing. Staff are very friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter-jan F
1 nag
5.0
Jul 2025

Soos huis weg van huis! Ek kan Die Nessie aanbeveel, baie netjies, baie goed toegerus, spasie meer as waarvoor ek kon vra en baie gerieflik geleë - enige persoon kan middernag instap en alles is georganiseer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Obakeng Andrew T
1 nag
5.0
Jul 2025

Comfortable. My stay was so peaceful and restful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda V
1 nag
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Heerlik gebly en kan vir seker die Nessie aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakkie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Lekker warm stort en bed na lang rit, netjies, skoon en veilig. Baie lekker om aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda Ann L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Saam met eggenoot. Baie rustig en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 411

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Corner of Schneider and Whiley Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60f07c52adf8eebb9192315b17528f360f0172d98b04fb1ba91e9819382af5332571588454c9a214d60154a37a20562e7ca1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 411 5 1 5 Corner of Schneider and Whiley Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -32.350984 22.604438
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang