Successfully reported

Die Oog

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Santie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Bekosbare akkommodasie. Baie lekker gekuier. Baie mooi en skoon. Baie dankie vir julle gasvryheid en goeie kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker, dankie. Baie lekker, dankie. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Very pleasant. Very peaceful, quiet accommodation with friendly service. Will definitely book again. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Heerlik. Baie geniet. Plek is skoon en netjies. Mooi vlei uitsig van stoepie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqueline
Die Oog
Baie dankie. Wag vir julle volgende kuier. Julle was uitstekende gaste.

Helga B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Fantastic! Absolutely stunning accommodation. Very neat and close to all amenities. I can highly recommend. Great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sibusiso Themba N
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2024

It was great, I enjoyed the stay. Ek het 'n lekker slaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Lekker atmosfeer. Goed geleë, netjies. Nice atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqueline
Die Oog
Baie dankie. Wag vir julle volgende kuier. Julle was uitstekende gaste.

Joseph E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Wonderful. The location is excellent and quiet to take a break and rest. The pool at the bottom of the facility is tranquil to just sit and relax. The owner is very friendly and welcoming. We really enjoyed our stay, just too short.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqueline
Die Oog
Baie dankie. Wag vir jou volgende kuier Joseph. Jy was 'n uitstekende gas.

Sandra K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2022

Baie rustige omgewing, met genoeg spasie vir die hele gesin, goeie keuse. Ons was baie tevrede met die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqueline
Die Oog
Baie baie dankie hoop ons sien julle gou weer.

Marelee M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Okt 2021

Baie lekker. Pragtige uitsig, lieflike stoep en braai area. Lekker oop ruimte en gasheer en gasvrou baie aangenaam en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 14 Knots Landing, Birdswood, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f3977a619a693ec84ffe3aa1b275eb054de1507629d12a014b90b9b5f866b5e787e6d9ebaba6f2e52738e622f5ebb8dbba2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 14 Knots Landing Birdswood 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -28.736857475028 32.091048766576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang