Successfully reported

Opstal Herberg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Danie C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Gasvrye Emmie, puik kothuis, heerlike verblyf, sal terugkeer. Van die oomblik wat ons aangekom het, is ons hartlik verwelkom deur ons gasvrye en vriendelike gasvrou, Emmie. Haar vriendelikheid het die toon aangegee vir ons hele verblyf. Die kothuis self was goed toegerus en bied alles wat ons nodig gehad het vir 'n gerieflike verblyf. Dit was nie net knus nie, maar het ook uitstekende waarde vir geld gebied. Die ligging was perfek vir ons behoeftes, naby die sportgronde. Oor die algemeen het ons heerlik gebly en ons tyd by die kothuis baie geniet. Ons sal dit beslis oorweeg om in die toekoms terug te keer as die behoefte ontstaan. Beveel sterk aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gemaklik en skoon. Baie lekker gebly. Sal vir seker weer. Daar was net 'n bad, 'n stort sal vir seker 'n plus wees. Het net verwag dat dit sy eie ingang sou hê en nie deur die huis moes beweeg om by die kamer uit te kom nie. Dit dalk net noem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Was heerlik. Baie nice plek, sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shahemia Z
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Very relaxing and without a fuss. The host was very friendly and accommodating upon arrival and after I checked out. I love the quiet area Opstal Herberg is situated in. My stay was very relaxing and pleasant. I would definitely recommend anyone who wants to visit Bredasdorp to make a booking at Opstal Herberg 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqualine D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Welcoming and peaceful. It was really a great experience. Opstal Herberg is ideally located in town, within walking distance from the town centre. The host is very welcoming, and Opstal Herberg is peaceful and tranquil. I will go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Our stay was pleasant but we prefer more updated accommodation. Hi, our stay was good and clean. Nice garden view but very old school.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miranda H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Best ever. Most perfect stay. The host was simply amazing. Wow!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezanne N
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Gerieflik en netjies. Ons het baie lekker gebly. Plekkie was skoon en netjies. Alles was daar wat nodig was. Baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie M
1 nag
5.0
Apr 2024

Lekker gebly. Goeie waarde vir geld, heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Kort, kragtig, maar wat 'n goeie ervaring. Emmie is te oulik, mens onmiddellik laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Emmie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Union Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e3408c351bd83decfe76896e8bd4836cb73a58f5cfa51c19ac35dd42e682d523a0ca8fe2acfa10bfbdec345e49c6551ad33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 24 Union Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.5301928 20.03453082639
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang