Opstal Herberg
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Union Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Opstal Herberg bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf in Bredasdorp, 23 km vanaf Arniston/Waenhuiskrans en 25 km vanaf Struisbaai en 27 km vanaf L'Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika. Opstal Herberg is naby De Hoop en De Mond Natuurreservate, wat hierdie verblyf ideaal maak vir vakansiegangers of sakereisigers.
Alle eenhede het 'n hoofingang en en suite-badkamers. Elke kombuisie is toegerus met 'n ketel, mikrogolfoond, stoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware.
Gaste word gratis WiFi en veilige parkering op die perseel aangebied. Daar is braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Emmie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 24 Union Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Opstal Herberg het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Union Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang