Successfully reported

Die Ou Pastorie

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Rykie P
1 nag
5.0
Jul 2025

See you soon. We loved it; all the staff was so friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Die Ou Pastorie
Thank you kindly for your support and feedback, we really appreciate it!

Gerald S
1 nag
5.0
Apr 2025

Lekker gebly. Sal weer daar bespreek. Gerieflike, stil akkommodasie. Mooi tuin. Baie goeie spyskaart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantastiese wegbreek. Kos tops. Almal vriendelik en behulpsaam. Wat 'n fantastiese wegbreek. Baie dankie aan almal by Die Ou Pastorie wat ons aand so spesiaal gemaak het. Dit was ons huweliksherdenking en die span het soveel moeite gedoen om dit ekstra spesiaal te maak vir ons. Die kos is uit die boonste rakke en almal is so vriendelik. Baie dankie aan die personeel wat ons aand so spesiaal gemaak het. Daniel met sy vriendelike glimlag en behulpsaamheid. Weereens baie dankie. Julle is tops! Ek beveel Die Ou Pastorie aan met 5 sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Romantiese wegbreek. Indien jy hou van die 'ou wêreldse' bekoring, 'n lieflike tuin met die mooiste bome, is dit die plek vir jou. Die restaurant was topklas en die kos uit die boeke. Dankie vir jou gasvryheid, ons sal graag weer by julle kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marise B
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Die ou pastorie is perfek vir 'n oorslaap, vinnige stop. Skoon en netjies. Lekker gemaklike oorslaap, baie lekker kos/restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
Die Ou Pastorie
Thank you kindly for your lovely review.

Ilze K
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2025

Pragtige akkommodasie met mooi tuin, goeie ligging en goeie ontbyt. Die Ou Pastorie is 'n pragtige plek om te bly met 'n mooi tuin en baie lekker restaurant. Die ontbyt is tops. Die stort het nie lekker gewerk nie, dit flood die hele badkamer. Die badkamer self het bietjie TLC nodig.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Linda L
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2025

Ok. Dit was ok vir oorslaap en die kamer was mooi en groot. Ontbyt was lekker en ek het gehou van die tee en water en geriewe in die kamer. Was knorrig dat dit nie regtig 'n TV was in die kamer - al was dit so geadverteer. Ons het juis die plek gekies sodat ons rugby kan kyk - moes op die ou end op my foon kyk.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Susan
Die Ou Pastorie
Good morning Linda, Thank you kindly for your review; we appreciate your feedback. We do advertise a curated movie selection on our TVs in the room. Next time you are visiting, please let us know; we would be more than happy to set up rugby viewing in our dining room. Dankie.

Ronel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Interessant. Die Ou Patorie is 'n lushof! Ons het heerlik op die stoep gekuier met 'n uitsig oor die lieflike tuin. Susan en Daniel was super gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Die Ou Pastorie
Hi Ronel, Baie dankie vir jou resensie.

Quintin F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Ontspannend en rustig. Baie lekker - dankie aan die span.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Landre H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Baie skoon, netjiese en lekker verblyf. Baie skoon, netjiese en lekker verblyf. Die gasvrou was baie akkommoderend met 'n vroeë inklok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S56 R560, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa28decb2857845fee7460524f6808fa8249e5844f0cd6686afbf6fc1f4ad982d9e8ddee043970aa6ad4e8180b250d3413801?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 960 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 S56 R560 Skeerpoort 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.802435221908 27.763667518455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang