Die Paalhys
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Klip Street, Kaapschehoop, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Die Paalhys is 'n dubbelverdieping-houthut in Kaapsehoop en spog met 'n lieflike dek wat uitkyk oor die pragtige bergvlaktes waar wilde perde gereeld wei en is versier met 'n groot etenstafel en 2 lang banke asook 'n braai.
Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer beslaan die boonste vlak en is ingerig met 'n plafonwaaier en 'n dubbelbed wat met 'n muskietnet bedek is. 'n Bad, wasbak en toilet is beskikbaar in die hoof en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n addisionele 2 enkelslaapbanke beskikbaar in die leefarea vir 2 kinders. 'n Stort is beskikbaar in die tweede badkamer.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met Openview-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die ligging van hierdie eiendom is naby restaurante, kroeë en winkels. Gaste kry ook veilige parkeerplek op die perseel asook toegang tot 'n lieflike tuin.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Fransie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 7 Klip Street, Kaapschehoop, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Die Paalhys het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Klip Street, Kaapschehoop, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang