Successfully reported

Die Parkie

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Elzari N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Ons het ons tydjie by die Parkie terdee geniet. Die verblyf was netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Ons kuier was 1 van die mees memorable tye ooit. Die parkie was absoluut presies en meer wat ons vir ons gesins wegbreek wou gehad het. Dit is pragtig, en baie rustig. Ons dogtertjie en ons Yorkie hondtjie het hulle vreeslik geniet, op die grasperk van agte. Ons sal definitief weer die parkie boek vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Lekker gekuier. Goeie waarde vir geld. Ruim huis vir 2 tot 4 mense. Let asb op die miere in die huis. Dit is 'n pes in die kombuis en moet beheer word in die toekoms.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Iain D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Pleasant. Friendly host, pleasant accommodation. Needs WiFi and smart television. (My opinion). Needs privacy blinds in bedrooms. Geyser is on a timer twice daily. Not ideal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Leandi S
Kort verblyf
4.0
Feb 2025

Kort net 'n televisie. Baie netjiese eenheid kort net 'n TV, baie belangrik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karen M
Kort verblyf
3.2
Apr 2025

Besides the issues that need attention, we enjoyed our stay. We enjoyed our stay after first having to clean the place from spiders, spiderwebs and ants. Decent curtains or blinds in front of all the windows, especially the bathrooms and bedrooms, for more privacy are recommended. Some kitchen utensils also need to be replaced. The short distance to the beach was enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Margeaux Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 075
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 075
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 075
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Ray Crescent, Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe74f72c393644baf0010f9e718502778421625325764568e81a51b58e193f1a4fa39362aab741695b87abfede3e1bfd09add?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 10 Ray Crescent Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -32.725464969223 17.941923236771
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang