Die Paruisie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 5 Fabriek Street, Oudewerf, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Die Paruisie is 'n knus, vrystaande oornag-eenheid op die eienaars se eiendom in die hartjie van Oudewerf, Parys. Dit is perfek vir 'n paartjie of sakereisiger wat op soek is na 'n gemaklike, veilige plek om te bly.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid sluit tee- en koffiemaakgeriewe, toegang tot gratis WiFi, braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek in. Hierdie eenvoudige maar stylvolle akkommodasie bied alles wat gaste nodig het vir 'n rustige nagrus na 'n besige dag, sonder enige onnodige ekstras.
Gaste kan die Vaalrivier geniet vir visvang, vlotvaart of ontspanning. Die nabygeleë Vredefortkoepel bied stap en pragtige uitsigte. Die dorp het ook kunsgalerye, antiekwinkels, kafees en markte vir 'n rustige stap, terwyl avontuurlustige besoekers tandem-valskermspring oor die rivier kan probeer.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Fabriek Street, Oudewerf, Parys, 9585, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 5 Fabriek Street, Oudewerf, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang