Die Peens Vakansiehuis
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 6 Rylaan 3 Road, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Die Peens Vakansiehuis is in Seemeeupark, Mosselbaai, geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die tweede badkamer is ook toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke, insluitend 'n dubbelslaapbank, sowel as 'n TV met DStv en 'n eetarea met ruim sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is ook 'n pooltafel.
Daar is heerlike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.
Gaste het veilige parkering op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wilesta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 6 Rylaan 3 Road, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Peens Vakansiehuis het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 6 Rylaan 3 Road, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang