Die Peperboom Akkommodasie
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Dogwood Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Die Peperboom Akkommodasie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in Jeffreysbaai net 2 km van die seefront af. Dié huis is ideaal vir gesinne. Daar is nie 'n see-uitsig nie, maar dit is maklik om by die strand, restaurante en winkels uit te kom.
Die huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met ekstra lengte, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die vierde slaapkamer is meer geskik vir 1 persoon of as 'n studeerkamer. Een van die badkamers het 'n bad en die ander 2 het storte.
Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, 'n mikrogolf en 'n lugbraaier toegerus. Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die dubbelmotorhuis is gesluit en nie toeganklik vir gaste nie.
Dié enkelverdiepinghuis is ten volle omhein en het 'n alarmstelsel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Zita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 55
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 12 Dogwood Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Dogwood Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang