Successfully reported
+14

Die Plaas Kothuis

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Kierieklapperweg, Elandshoek, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Die Plaas Kothuis is op 'n ontwikkelende gasteplaas geleë, 4 km vanaf Rayton in Gauteng. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige oornagverblyf.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 'n ekstra dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die plaaskombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus, en daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die leefarea het 'n slaapbank en 'n TV met films wat reeds afgelaai is op die TV. WiFi is beskikbaar.

Die braai-area is onder 'n skuiling en gaste kan die groot gemeenskaplike boma en swembadgeriewe op die plaaswerf geniet. Gaste deel die buite-area met die eienaars en hul vriendelike troeteldiere.

Gaste het toegang tot bordspeletjies, 'n boma, swembad, piekniekarea, fietsry- en drafroetes op die perseel. Daar is ook hase, kwartels, jakkalse, tarentale en 'n verskeidenheid voëls op die perseel. Vanaf die kothuis kan gaste die naggeluide van die nabygeleë Somabula Natuurreservaat hoor en die jakkalse se geroep in die bos geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jeneane R
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker geslaap – baie dankie! Ons het ons verblyf ongelooflik geniet! Die eienaars was besonders gasvry en vriendelik, wat regtig 'n warm welk...
Sien meer
Jul 2025
Schalk B
5.0
Heerlik stil, netjies en baie aangenaam. Die ontvangs was baie goed gewees. Die plekkie is goed ingerig en baie netjies. Dit is baie stil en mooi natu...
Sien meer
Apr 2025
Sonya L
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed it very much. Owners very pleasant and helpful. Will definitely go back. Absolutely loved the place. Just what we needed on a f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Alicia R
Saam met lewensmaat
5.0
Neat, friendly. Cliff was very friendly and welcoming; he made us feel very at home. The accommodation was very clean and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Hc V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier. Baie lekker gebly, baie aangename gasvrou. Vreeslik oulike plek.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

DC Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 90

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 67 Kierieklapperweg, Elandshoek, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Die Plaas Kothuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Kierieklapperweg, Elandshoek, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18cac7a1a033f1ae068a36e43d2c8d7180526364f2bf60a2ce6fc227e876f00ca0921655b80735a38457e4e27ec09a9e0e6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 5 mense 18 5 1 5 67 Kierieklapperweg Elandshoek 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7228513 28.5028287
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang