Successfully reported
+16

Die Plaashuis Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R50, Rooikopjes Farm, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Vanaf R375 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Die Plaashuis Gastehuis bied gerieflik gemeubileerde verblyf op 'n plaas, en is net 5 km vanaf Standerton.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van 4 kamers, waarvan een 'n woonstel is, wat 1 tot 4 mense kan akkommodeer. Kamers 1 en 2 is ideaal vir enkelreisigers en is ingerig met 'n driekwartbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Kamer 3 is ingerig met 4 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Elkeen van die eenhede is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe, maar het nie 'n stoof of oond nie. Elke eenheid het ook 'n TV met sekere kanale.

Kamer 4 is 'n gerieflike woonstel wat beskik oor 2 slaapkamers wat met enkelbeddens ingerig is en die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, bad en toilet deel. Die eenheid is toegerus met 'n kombuis met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Binnebraai-area, sowel as 'n TV met sekere kanale, is in die eenheid beskikbaar.

Gaste kan in die swembad afkoel, na die flaminke en verskeie voëlspesies by die dam kyk, of die donkies, perde, skape, bokke en koeie bekyk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Gavin R
Besigheidsreis
5.0
Suited my needs. I have stayed before and it was ideal for my needs out of town, quite and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Henson F
5.0
Baie lekker en rustig. Lekker plaaslewe, niks beter.
Mrt 2025
Scot P
5.0
Oulike plekkie. Baie lekker gebly, dankie, ons waardeer julle.
Aug 2024
Ludwig B
5.0
Wonderlike plaas gasvryheid. Beslis, wonderlike baie lekker plaas atmosfeer. Sal dit weer gebruik.
Mrt 2024
Leon V
Saam met vriende
5.0
Great. Great. Will stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Stephnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Off the R50, Rooikopjes Farm, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Gaste dink Die Plaashuis Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 375
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 375
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 375
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R50, Rooikopjes Farm, Standerton, 2430, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4339927e6f4f0893f30427402a179d32704453d7dfa23a6cf49435414740592a56bcedde9979318d471938578f1b553f0e96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R375 per nag, vir 1 mens 15 5 1 5 Off the R50 Rooikopjes Farm 2430 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.912964818548 29.188982984173
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang